'n Plek om af te skakel en te rus

Ongersfontein Gasteplaas bied gemaklike verblyf in 5 unieke eenhede, elkeen met sy eie karakter en gevoel.
Verblyf op die plaas bied jou die geleentheid van oornag, omring deur stilte op die  oop landskap van die ongerepte Karoo.

Elke eenheid bied 'n ten volle toegeruste self-sorg kombuis, gemaklike bedde, 'n braai area en 'n private stoep.

Sonop
Sonsak
Tiptol
Lyster
Bokmakierie
 BESPREEK NOU

Sonop

'n Gemaklike kothuis met 'n pragtige uitsig oor die dam.

Geriewe

'n Gemaklike Selfsorgeenheid wat 3 gaste kan akkomodeer. Sonop bied 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens, 'n oopplan leefarea en toegeruste kombuis. 'n Addisionele gas kan in die leefarea van die slaapbank gebruik maak. Addisionele bababedjie op versoek.

  • Bad, Stort & Toilet
  • Lugbraaier, Stoof, Oond & Mikrogolfoond
  • Eetgerei, breekware en koffiegeriewe
  • Gratis Wi-Fi
  • Braai Area
  • Eie wasmasjien
  • Troeteldiere op versoek
  • Sonpanele - geen beurtkrag

Sonsak

Met 3 slaapkamers, die grootste van al ons eenhede.

Geriewe

'n Bekoorlike Selfsorgeenheid met 3 slaapkamers wat elk oor 2 enkelbedde beskik. 'n Groot badkamer met 'n addisionele gastetoilet vir gerief. Die eenheid bied 'n oopplan leefarea met gemaklike rusbanke en 'n ruim kombuis. Addisionele bababedjie op versoek.

  • Bad, Stort & Toilet
  • Lugbraaier, Stoof, Oond & Mikrogolfoond
  • Eetgerei, breekware en koffiegeriewe
  • Gratis Wi-Fi
  • Braai Area
  • Gedeelde wasgeriewe
  • Troeteldiere op versoek
  • Sonpanele - geen beurtkrag

Bokmakierie

Spinternuwe eenheid met 'n uitsig oor die rivier.

Geriewe

Een van ons kleiner Selfsorg eenhede wat ideale verblyf bied vir 'n enkellopende persoon, of gemaklik 'n paartjie kan akkomodeer. Die eenheid bied oornagplek in 'n dubbel-bed​ en 'n addisionele bababedjie op versoek.

  • Stort & Toilet
  • Volledige kombuis
  • Eetgerei, breekware en koffiegeriewe
  • Gratis Wi-Fi
  • Braai Area
  • Gedeelde wasgeriewe
  • Troeteldiere op versoek
  • Sonpanele - geen beurtkrag

Lyster

'n Nuutgeboude kothuis in 'n rustige, natuur-omgewing

Geriewe

Een van ons kleiner Selfsorg eenhede wat ideale verblyf bied vir 'n enkellopende persoon, of gemaklik 'n paartjie kan akkomodeer. Die eenheid bied oornagplek in 'n dubbel-bed​ en 'n addisionele bababedjie op versoek.

  • Stort & Toilet
  • Volledige kombuis
  • Eetgerei, breekware en koffiegeriewe
  • Gratis Wi-Fi
  • Braai Area
  • Gedeelde wasgeriewe
  • Troeteldiere op versoek
  • Sonpanele - geen beurtkrag

Tiptol

Rus met 'n skilderagtige uitsig oor die rivier en Karoo Landskap